dcsimg

Spitsstertglansspreeu ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Spitsstertglansspreeu (Lamprotornis acuticaudus) is 'n seldsame standvoël en plaaslike nomade in breëblaaroomveld en droë rivierbeddings. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 26 cm groot en weeg 61 - 76 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sharp-tailed Starling.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Lamprotornis acuticaudus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Spitsstertglansspreeu: Brief Summary ( Afrikaans )