dcsimg

Langstertglansspreeu ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Langstertglansspreeu (Lamprotornis mevesii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in hoë mopanieboomveld en rivierbos. Hulle broei soms in los groepe met 3 pare in dieselfde boom. Die voël is 34 cm groot en weeg 65 - 95 gram. In Engels staan die voël bekend as die Meves's Starling.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Lamprotornis mevesii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Langstertglansspreeu: Brief Summary ( Afrikaans )