dcsimg

Kleinblouoorglansspreeu ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleinblouoorglansspreeu (Lamprotornis elisabeth) is 'n algemene standvoël in miombo-boomveld. Hulle kom dikwels in groot swerms voor in die winter. Die voël is 19 cm groot en weeg 52 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as die Miombo Blue-eared Starling.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Lamprotornis elisabeth". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinblouoorglansspreeu: Brief Summary ( Afrikaans )