dcsimg

Woestynlewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Woestynlewerik (Eremalauda starki) is 'n algemene, amper endemiese standvoël en nomade in klipperige woestynbossieveld, op gruisvlaktes en in dorre grasveld, met grasse soos fyntwa. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 16 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Stark's lark.

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Woestynlewerik: Brief Summary ( Afrikaans )