dcsimg

Grysruglewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grysruglewerik (Eremopterix verticalis) is 'n algemene, amper-endemiese nomade en plaaslike trekvoël in Karoobossieveld, halfwoestyn, grasveld, dorre savanne en landerye. Hulle kom gewoonlik in swerms voor na goeie reën. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 13 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey-backed Sparrow-Lark.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Eremopterix verticalis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grysruglewerik: Brief Summary ( Afrikaans )