dcsimg

Grasveldlangbeklewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grasveldlangbeklewerik (Certhilauda semitorquata) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in grasveld, gewoonlik teen klipperige heuwelhange. Die voël is 16 – 20 cm groot en weeg 30 - 48 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eastern long-billed lark.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Certhilauda semitorquata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grasveldlangbeklewerik: Brief Summary ( Afrikaans )