dcsimg

Kortkloulewerik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kortkloulewerik (Certhilauda chuana) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene, endemiese standvoël in halfdorre doringveld en droë doringboomsavanne. Die voël is 17–19 cm groot en weeg 28–44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-clawed lark.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Certhilauda chuana". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kortkloulewerik: Brief Summary ( Afrikaans )