dcsimg

Oranjeborsberglyster ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Oranjeborsberglyster (Chaetops aurantius) is 'n endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël teen rotsagtige hange, tipies hoër as 2000 m. Hulle gewoontes is baie soos die van die Kaapse kliplyster s'n. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 45 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Drakensberg Rockjumper.

 src=
'n Oranjeborsberglyster met 'n ruspe wat hy gevang het.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Chaetops aurantius". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Oranjeborsberglyster: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Oranjeborsberglyster (Chaetops aurantius) is 'n endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël teen rotsagtige hange, tipies hoër as 2000 m. Hulle gewoontes is baie soos die van die Kaapse kliplyster s'n. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 45 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Drakensberg Rockjumper.

 src= 'n Oranjeborsberglyster met 'n ruspe wat hy gevang het.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF