Die mikstertbyevanger (Dicrurus adsimilis) is 'n algemene standvoël wat in die meeste dele van Suider-Afrika voorkom. Dit leef in boomvelde, savanne, en plantasies. In Engels staan die voël bekend as die Fork-tailed Drongo.
Die mikstertbyevanger is 'n swart voël met opvallende rooi oë en 'n tangerige diepgevurkte stert. Dit is 'n aggressiewe voël wat selfs groot roofvoëls van sy nes sal verwilder en hoofsaaklik insekte eet.
Die mikstertbyevanger (Dicrurus adsimilis) is 'n voël omtrent so groot soos 'n duif, wat heeltemal glansend blouswart is. Sy opvallendste kenmerke is die rooi oë en die gevurkte stert. Sy snawel is kort en effens na onder geboë, en daar kom borselhare voor aan die snawelbasis, wat die neusgate bedek.
Buiten die suidelikste punt, kom mikstertbyevangers oral in Suider-Afrika voor en verkies veral die oop bosveld. Hulle word gewoonlik in pare aangetref, waar hulle op 'n hoë punt sit en insekte inwag. Insekte word in die vlug of op die grond gevang.
Die voëls broei in die somer en die nessie is 'n vlak kom van dun takkies wat gewoonlik hoog op in ʼn boom aan die punt van 'n tak of in ʼn takvurk geplaas word. Terwyl die een voel broei, hou die ander een naby die nes wag en val veral dan enige indringer, selfs groot roofvoëls, en selfs klein katte onmiddellik aan. 'n Indringer word verwilder deur met 'n groot lawaai op hom af te duik en hom op die kop te pik.
Die voël is 23 tot 26 cm lank en weeg 38 tot 55 gram. Die voël is groot met 'n diep mikstert; die vorm kan verander tydens ververing. Die volwasse voël is glansend blouswart met 'n helderrrooi oë.
Die Afrikaanse koekoek, 'n broeiparasiet, gebruik hierdie voël as broeigasheer vir sy kleintjies.
Die mikstertbyevanger (Dicrurus adsimilis) is 'n algemene standvoël wat in die meeste dele van Suider-Afrika voorkom. Dit leef in boomvelde, savanne, en plantasies. In Engels staan die voël bekend as die Fork-tailed Drongo.
Die mikstertbyevanger is 'n swart voël met opvallende rooi oë en 'n tangerige diepgevurkte stert. Dit is 'n aggressiewe voël wat selfs groot roofvoëls van sy nes sal verwilder en hoofsaaklik insekte eet.
Die mikstertbyevanger (Dicrurus adsimilis) is 'n voël omtrent so groot soos 'n duif, wat heeltemal glansend blouswart is. Sy opvallendste kenmerke is die rooi oë en die gevurkte stert. Sy snawel is kort en effens na onder geboë, en daar kom borselhare voor aan die snawelbasis, wat die neusgate bedek.
Buiten die suidelikste punt, kom mikstertbyevangers oral in Suider-Afrika voor en verkies veral die oop bosveld. Hulle word gewoonlik in pare aangetref, waar hulle op 'n hoë punt sit en insekte inwag. Insekte word in die vlug of op die grond gevang.
Die voëls broei in die somer en die nessie is 'n vlak kom van dun takkies wat gewoonlik hoog op in ʼn boom aan die punt van 'n tak of in ʼn takvurk geplaas word. Terwyl die een voel broei, hou die ander een naby die nes wag en val veral dan enige indringer, selfs groot roofvoëls, en selfs klein katte onmiddellik aan. 'n Indringer word verwilder deur met 'n groot lawaai op hom af te duik en hom op die kop te pik.
Dicrurus adsimilis ye una especie d'ave na familia Dicruridae.[2][3] D'antiguo pensábase que la especie tamién habitaba n'Asia, pero na actualidá la especie asiática denominar Dicrurus macrocercus.
Ye una especie de pequeñu porte, mide unos 25 cm de llargu. El machu ye principalmente d'un negru polencu, anque les ales son menos vistoses. Tien una cabeza grande y una cola ahorquillada. La fema ye similar anque menos brillosa. El so picu ye grande y negru y los güeyos coloraos. Les sos pates son curties y pósase nuna posición arguta. Caza en vuelu, anque tamién captura preses nel terrén.
El drongo ahorquillado ye un residente y reproductor bien común n'África al sur del Sahara. Habita en montes abiertos o zones de parrotales y carbes.
Reconócense les siguientes:[2]
Ye un ave insectívora. La puesta consiste de dos a cuatro güevos los cualos asitia nun nial en forma de taza construyíu nuna caña na zona elevada d'un árbol. Son aves agresives y valientes, y nun duldar n'atacar a especies mas grandes, incluyíes aves de presa si ye que ven amenaciáu'l so nial o los pichones.
La so llamada ye un strink-strink metálicu. El drongo ahorquillado tien la capacidá d'utilizar llamaes d'alarma que s'asemeyen a les d'otres especies pa robar alimentos a otres aves tales como charranes y animales tales como suricatas.[4]
Tom Flower fixo notar que los drongos ahorquillados pasen un cuartu del so tiempu siguiendo a otros animales. Dacuando al averase un depredador, los drongos actúen como centineles y sollerten a los sos vecinos con llamaes xenuines d'alarma. Pero los drongos tamién consiguen un cuartu de los sos alimentos diarios dando falses alarmes, cuando l'otru animal atopó alimentos. Cuando les suricatas y los charranes fuxen del depredador inesistente, el drongo furtia la so comida.El investigadores especulen qu'estos drongos tienen desenvuelta la teoría de la mente, daqué que nun se repara en nengún otru animal sacante los humanos, anque esisten duldes de qu'ellos seya ciertu.[5][4][6]
Dicrurus adsimilis ye una especie d'ave na familia Dicruridae. D'antiguo pensábase que la especie tamién habitaba n'Asia, pero na actualidá la especie asiática denominar Dicrurus macrocercus.