dcsimg

Rooskeelkalkoentjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooskeelkalkoentjie (Macronyx ameliae) is 'n skaars standvoël in vogtige grasveld wat oop varswatergebiede omring. Die voël is 19 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rosy-throated Longclaw.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Macronyx ameliae". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooskeelkalkoentjie: Brief Summary ( Afrikaans )