dcsimg

Pylstertrooibekkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Pylstertrooibekkie (Vidua regia) is 'n standvoël wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Limpopo, Botswana, die noorde van Namibië en die weste van Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Shaft-tailed Whydah.

Voorkoms

Die broeiende mannetjie het 'n dofgeel-en-swart verekleed, die vlerke is donker en 'n swart kruis. Die stertpunte is spatelvomig. Die wyfie en nie-broeiende mannetjie het 'n minder duidelike gestreepte kop en nie snorstrepe nie. Die snawel is oranjepienk of bruinerig. Die jong voëltjies is dofbruin met dowwe donkerder strepe op die rug. Die keel en bors is dofgeelbruin wat met die wit pens ineenvloei. Die voël word 12 cm lank en weeg 12-17 g.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Vidua regia". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pylstertrooibekkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Pylstertrooibekkie (Vidua regia) is 'n standvoël wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Limpopo, Botswana, die noorde van Namibië en die weste van Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Shaft-tailed Whydah.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF