dcsimg

Rooikopwewer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooikopwewer (Anaplectes melanotis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld, savanne en tuine. Hulle broei in 'n nes met dun wande en 'n baie lang ingangstonnel wat aan takke of drade hang. Die voël is monogaam, is 14 cm groot en weeg 17 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Weaver.

 src=
Mannetjie A. r. rubriceps van 'n geïsoleerde populasie in Angola, besig om 'n broeigewaad aan te neem.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anaplectes rubriceps". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooikopwewer: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooikopwewer (Anaplectes melanotis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld, savanne en tuine. Hulle broei in 'n nes met dun wande en 'n baie lang ingangstonnel wat aan takke of drade hang. Die voël is monogaam, is 14 cm groot en weeg 17 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Weaver.

 src= Mannetjie A. r. rubriceps van 'n geïsoleerde populasie in Angola, besig om 'n broeigewaad aan te neem.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF