dcsimg

Olyfkopwewer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die olyfkopwewer (Ploceus olivaceiceps) is 'n skaars standvoël in miombo-boomveld met volop epifitiese korsmos. Daar is ongeveer 100 pare om Panda in Suid-Mosambiek. Die voël sluit dikwels by voëlgroepe aan om prooi van takke af te pik. Hulle broei alleen in 'n goed gekamoefleerde nes van korsmos wat 'n langerige ingangstoneel het en onder 'n tak in die blaredak van 'n hoë boom hang. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 – 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive-headed Weaver.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus olivaceiceps". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Olyfkopwewer: Brief Summary ( Afrikaans )