dcsimg

Miombo-rooibandsuikerbekkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Miombo-rooibandsuikerbekkie is 'n algemene standvoël in Suidelike-Afrika.

Identifikasie

13 cm. Helder glans-groen kop en bo-rug, met 'n blou streep onder groen gedeelte gevolg deur 'n klein helder glans-rooi bors and onderkant. Die res van die onderkant is bruin-grys met bruin vlerke. Hierdie spesie is maklik verwisselbaar met die Kleinrooibandsuikerbekkie maar die gebiede waar hulle voorkom verskil. Die vroulike suikerbekkie het 'n grys-bruin bokant en grys-geel onderkant.

Habitat

Fynbos, immergroen bos en rande van woude.

Verspreiding

Kom voor in die meeste van Zimbabwe.

Geluid

'n Skerp Tjee-tjee geluid.

Ander name

  • Engels: Miombo Double-collared Sunbird
  • Wetenskaplike naam: Cinnyris manoensis

Sien ook

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Miombo-rooibandsuikerbekkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Miombo-rooibandsuikerbekkie is 'n algemene standvoël in Suidelike-Afrika.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF