dcsimg

Rooiborswagter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooiborswagter (Oenanthe bottae) is 'n voëlspesie in die familie Muscicapidae. Heuglin se wagter (Oenanthe heuglini ) is voorheen by hierdie spesie ingesluit, maar word nou as 'n afsonderlike spesie beskou.

Beskrywing

Lyk soortgelyk aan die groter en donkerder Europese skaapwagter, maar met 'n dowwer rooierige bors en breër swart stertpunt. Geslagte is eenders.

Omvang en habitat

Dit kom voor in Eritrea, Ethiopië, Suidwes Saoedi-Arabië en Jemen. Die natuurlike habitat is subtropiese of tropiese hoë grasland. Dit is gewoonlik op hoogtes bo 1800 m.

Verwysings

  1. "Oenanthe bottae". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2013. Besoek op 26 November 2013.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooiborswagter: Brief Summary ( Afrikaans )