dcsimg

Hoëveldskaapwagter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Hoëveldskaapwagter (Oenanthe pileata) is 'n algemene standvoël in dele van sy gebied en 'n seisoenale besoeker in ander. Die voël verkies kaal, oop plat grond, insluitend grasveld na brande, bewerkte en onlangs geoeste landerye. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 23 – 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Capped Wheater.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Oenanthe pileata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Hoëveldskaapwagter: Brief Summary ( Afrikaans )