dcsimg

Swartpiek ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartpiek (Myrmecocichla formicivora) is 'n endemiese, algemene standvoël in oop, plat landskappe, veral kortgrasveld. Hulle verkies gebiede besaai met termiethope. Hulle kom in groepies voor. Die voël is 17 – 18 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ant-eating Chat.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Myrmecocichla formicivora". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartpiek: Brief Summary ( Afrikaans )