dcsimg

Woestynspekvreter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Woestynspekvreter (Cercomela tractrac) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoo- en woestynbossieveld, duine en gruisvlaktes. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 20 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Tractrac Chat.

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Woestynspekvreter: Brief Summary ( Afrikaans )