dcsimg

Karoospekvreter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Karoospekvreter (Cercomela schlegelii) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Chat.

 src=
'n Jong karoospekvreter in die Noord-Kaap.

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Karoospekvreter: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Karoospekvreter (Cercomela schlegelii) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Chat.

 src= 'n Jong karoospekvreter in die Noord-Kaap.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF