dcsimg

Witkoljanfrederik ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witkoljanfrederik (Pogonocichla stellata) is 'n algemene standvoël van woudonderbos. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-starred Robin.

Taksonomie

 src=
'n Witkoljanfrederik.

Dit is die enigste spesie in die genus Pogonocichla wat aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Daar word verder tussen 12 subspesies onderskei, wat almal in Oos- en Suidelike Afrika voorkom:

  • Pogonocichla stellata stellata (Vieillot, 1818)
  • P. s. transvaalensis (Roberts, 1912)
  • P. s. chirindensis (Roberts, 1914)
  • P. s. hygrica (Clancey, 1969)
  • P. s. orientalis (G.A. Fischer & Reinchenow, 1884)
  • P. s. guttifer (Reinchenow & Neumann, 1895)
  • P. s. helleri (Mearns, 1913)
  • P. s. macarthuri (van Someren, 1939)
  • P. s. intensa (Sharpe, 1901)
  • P. s. elgonensis (Ogilvie-Grant, 1911)
  • P.s. ruwenzorii, (Ogilvie-Grant, 1906)
  • P. s. pallidiflava, (Cunningham-van Someren & Schifter, 1981)

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. Gill, F. & D. Donsker (Eds) (2010). "Chats, Old World Flycatchers". IOC World Bird Names (version 2.4) (in Japannees). International Ornithological Committee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 2 April 2010.AS1-onderhoud: extra text: authors list (link)
  2. BirdLife International (2012). "Pogonocichla stellata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witkoljanfrederik: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witkoljanfrederik (Pogonocichla stellata) is 'n algemene standvoël van woudonderbos. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-starred Robin.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF