dcsimg

Blougrysvlieëvanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Blougrysvlieëvanger (Muscicapa caerulescens) is 'n algemene standvoël in rivierbos en vogtige, oop breëblaarboomveld. Sommige voëls beweeg gedurende die winter na laer areas. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 15 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ashy Flycatcher.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Muscicapa caerulescens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Blougrysvlieëvanger: Brief Summary ( Afrikaans )