dcsimg

Fiskaalvlieëvanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Fiskaalvlieëvanger (Sigelus silens) is 'n endemiese, algemene standvoël in die suide en ooste van sy gebied en 'n nie-broeiende winterbesoeker in die noorde van sy gebied. Die voël kom in die Suid-Afrika voor behalwe gedeeltes in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 22 - 36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Fiscal Flycatcher.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sigelus silens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Fiskaalvlieëvanger: Brief Summary ( Afrikaans )