dcsimg

Gestreepte wipstert ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Subspesie E. l. zambesiana (onder links), en E. l. munda (bo regs); geïllustreer deur Joseph Smit, 1883

Die Gestreepte wipstert (Cercotrichas leucophrys) is 'n voël wat in Namibië en Noordwes-Zimbabwe voorkom. Die voël kan maklik uitgeken word deur sy twee wit vlerkstrepe en gestreepte borskant. Hy kan maklik verwar word met die Baardwipstert. In Engels staan die voël bekend as die White-browed scrub robin.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Erythropygia leucophrys". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 July 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gestreepte wipstert: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Subspesie E. l. zambesiana (onder links), en E. l. munda (bo regs); geïllustreer deur Joseph Smit, 1883