Die baardwipstert (Cercotrichas quadrivirgata) is 'n standvoël wat voorkom in die Laeveld, suid en sentraal Mosambiek en wes, oos en noord Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Bearded scrub robin.
Die voël word 14–16 cm lank en weeg 22-31 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant en het 'n geeloranje borsrand en sye.