dcsimg

Geelbekrenostervoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelbekrenostervoël (Buphagus africanus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en breëblaarboomveld, dikwels by water. Hulle word gewoonlik gesien by buffels, renosters, seekoeie en grootvee. Die voël is 20 cm groot en weeg 53 - 71 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-billed oxpecker.

Buphagus africanus -Masai Mara, Kenya -adults and juveniles-8.jpg
Yellow-billed oxpeckers (Buphagus africanus africanus) on zebra.jpg

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Buphagus africanus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geelbekrenostervoël: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelbekrenostervoël (Buphagus africanus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en breëblaarboomveld, dikwels by water. Hulle word gewoonlik gesien by buffels, renosters, seekoeie en grootvee. Die voël is 20 cm groot en weeg 53 - 71 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-billed oxpecker.

Buphagus africanus -Masai Mara, Kenya -adults and juveniles-8.jpg Yellow-billed oxpeckers (Buphagus africanus africanus) on zebra.jpg
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF