dcsimg

Geelborshyliota ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelborshyliota (Hyliota flavigaster) is 'n seldsame standvoël in hoë miombo-boomveld, insluitende miombo in laagland-Mosambiek. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-bellied Hyliota.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Hyliota flavigaster". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geelborshyliota: Brief Summary ( Afrikaans )