dcsimg

Donkerwangbossanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Donkerwangbossanger (Eremomela scotops) is 'n redelik algemene standvoël in breëblaarboomveld, veral miombobome; ook by mopanie- en rivierbos. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 11 – 12 cm groot en weeg 8 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green-capped Eremomela

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Eremomela scotops". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Donkerwangbossanger: Brief Summary ( Afrikaans )