dcsimg

Kaneelborssanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaneelborssanger (Euryptila subcinnamomea) is 'n endemiese, skaars en gelokaliseerde standvoël wat leef in struik bedekte, klipperige heuwelhange en klowe. Hulle is sku en kruip tussen groot klippe rond en verdwyn dikwels in skeure. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 – 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinnamon-breasted Warbler.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Euryptila subcinnamomea". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaneelborssanger: Brief Summary ( Afrikaans )