Die Kaapse kapokvoël (Anthoscopus minutus) is 'n amper-endemiese en algemene standvoël in fynbos, Karoobossieveld, halfwoestyn en dorre savanne. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 8– 10 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Tit