dcsimg

Wimpelvlerknaguil ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Wimpelvlerknaguil (Macrodipteryx vexillarius) is 'n gelokaliseerde, algemene intra-Afrika broeiendesomertrekvoël in breëblaarboomveld. Die voël slaap op die grond maar sit dikwels op takke nadat hy opgejaag is. Die voël is 23 – 26 cm lank en 50 - 95 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Penant-winged Nightjar.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Macrodipteryx vexillarius". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Wimpelvlerknaguil: Brief Summary ( Afrikaans )