dcsimg

Laeveldnaguil ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Laeveldnaguil (Caprimulgus fossii) is 'n voëlspesie in die Caprimulgidae (naguil) familie.

Dit kom hoofsaaklik suid van die ewenaar in Afrika voor. 'n Geïsoleerde spesie kom in Ekwatoriaal-Guinee en in die weste van Gaboen voor. Dit is 'n seisoenale besoeker aan die noordelike Demokratiese Republiek van die Kongo, die noorde van Tanzanië, die suide van Kenia en suidelike Uganda. Dit kom die hele jaar deur in Angola, Botswana, Burundi, Republiek van die Kongo, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Suid-Afrika, eSwatini, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Hierdie voël se geluid is 'n lang kras geluid, wat wissel tussen afwissel tusen 'n vinnige en stadige geluid.

Subspesies

  • C. f. fossii
  • C. f. welwitschii
  • C. f. mossambicus
  • C. f. griseoplurus

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Caprimulgus fossii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Sien ook

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Laeveldnaguil: Brief Summary ( Afrikaans )