dcsimg

Rooikuifloerie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooikuifloerie (Musophaga rossae) is 'n swerwervoël wat natuurlik voorkom in die noorde van Afrika en al opgemerk is in Noordoos-Namibië en Noord-Botswana. In Engels staan die voël bekend as Ross's Turaco.

Voorkoms

Die voël is donker persblou met karmosyn hoodslagvere, 'n regop fes-agtige rooi kuif en kaal geel gesig, snawel en frontale skild.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Musophaga rossae". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooikuifloerie: Brief Summary ( Afrikaans )