dcsimg

Mosambiekloerie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Mosambiekloerie (Tauraco livingstonii) is 'n standvoël wat voorkom aan die ooskus van die noorde van KwaZulu-Natal tot by Mosambiek en ook tot in die bergwoude in Oos-Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Livingstone's Turaco.

Voorkoms

Die loerie is groen en lyk baie soos die Knysnaloerie maar het 'n meer gepunte kuif met 'n swart-en-wit punt. Die rug is ook effens donkerder. Die stert is donkergroen – nie blouerig nie.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Tauraco livingstonii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Mosambiekloerie: Brief Summary ( Afrikaans )