dcsimg

Bloukopdrawwertjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bloukopdrawwertjie (Cursorius rufus) is 'n waadvoël in die sprinkaanvoël- en drawwertjiefamilie, Glareolidae.

Alhoewel geklassifiseer as waadvoëls, is hierdie voëls wat van droë oop landskappe hou, verkieslik semi-woestyn, waar hulle tipies hulle insekprooi jag deur op die grond te hardloop.

Dit is 'n klein voëltjie wat in die westelike dele van Suider-Afrika voorkom. Dit vreet insekte en sade en lewe in oop, kort grasveld en gebrande veld. Dit word tot 20–23 cm lank.

Sien ook

Verwysings

  1. BirdLife International (2004). Cursorius rufus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 May 2006. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.
  • Animal, Smithsonian Institution, 2005
  • sabirdstamps.com
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bloukopdrawwertjie: Brief Summary ( Afrikaans )