dcsimg

Cursorius ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Cursorius is 'n genus van voëls in die familie Glareolidae. Die genus omvat 5 spesies.[1]

Voëls in die genus het lang bene, kort vlerke en lang skerp snawels wat afwaarts gekurf is. Hulle jag insekte deur van hulle sig gebruik te maak, wat hulle te voet agterna sit. Die wyfies lê 2-3 eiers op 'n slag op die grond.

Spesies

Sien ook

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Cursorius: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Cursorius is 'n genus van voëls in die familie Glareolidae. Die genus omvat 5 spesies.