dcsimg

Dwerglangtoon ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Dwerglangtoon (Microparra capensis) is 'n watervoël wat in Afrika suid van die Sahara voorkom. Hierdie voëls behoort aan die familie van langtone (Jacanidae). Dit is die enigste spesie wat aan die genus Microparra behoort. Hulle kom wydverspreid in gebiede met soetwater voor.

Ander name

  • Engelse naam: Lesser Jacana
  • Wetenskaplike naam: Microparra capensis

Sien ook

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Dwerglangtoon: Brief Summary ( Afrikaans )