dcsimg

Indiese geelneusalbatros ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Indiese geelneusalbatros (Thalassarche carteri) is voël wat volop is aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Dit is die algemeenste albatros aan die kus van KwaZulu-Natal. Die voël is 75 – 80 cm groot, weeg 2.1 - 2.9 kg en het 'n vlerkspan van 2.0 - 2.2 meter. Hulle broei op eilande in die suid Indiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Indian yellow-nosed albatross.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Thalassarche carteri". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Indiese geelneusalbatros: Brief Summary ( Afrikaans )