dcsimg

Atlantiese stormvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Atlantiese stormvoël (Pterodroma incerta) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 42 – 45 cm groot en weeg 450 - 700 g met 'n vlerkspan van 95 - 105 sentimeter. Die voël is groot en bruin met 'n wit onderbors en pens. In Engels staan die voël bekend as Atlantic petrel.

Sien ook

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Atlantiese stormvoël: Brief Summary ( Afrikaans )