dcsimg

Lifespan, longevity, and ageing

provided by AnAge articles
Maximum longevity: 25.5 years (captivity)
license
cc-by-3.0
copyright
Joao Pedro de Magalhaes
editor
de Magalhaes, J. P.
original
visit source
partner site
AnAge articles

Kolgans ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die kolgans (Alopochen aegyptiacus) is 'n gans wat aan die familie van eendvoëls (Anatidae) behoort. Hierdie gans is die enigste oorlewende spesie van die genus Alopochen.

Identifikasie

Hierdie gans, wat in sommige streke ook bekend staan as die berggans, is kleiner as die wildemakou ( (Plectropterus gambensis). Die kolgans kan maklik verwar word met die bergeend of kopereend, wat dieselfde kleur en grootte as die kolgans het, behalwe dat die kop van die kopereend wit of vaal is, terwyl die kolgans 'n bruin kop het.

Soos die naam aandui, het die kolgans 'n donker kol op sy bors wat 'n mens veral goed kan waarneem as die voël vlieg.

Broeigewoontes

Hoewel hulle gewoonlik in pare voorkom, vorm kolganse soms groot swerms wat aansienlike skade op die boer se landerye kan aanrig.

Die nes is oop, en dit is met 'n bietjie dons uitgevoer, maar groot verskille is moontlik. Soms lê die nes tussen plante op die grond, maar dit kan ook in 'n kransspleet, hoog in 'n boom of in 'n ou hamerkopnes wees. Daar is baie gespekuleer oor die manier waarop die klein gansies uit hoë neste na die grond gebring word, maar onlangse waarneminge dui daarop dat hulle sommer uit die nes tot op die grond val.

Verspreiding

Die voëls kom in Afrika suid van die Sahara voor en verder noord al langs die Nylrivier tot in Egipte. Kolganse is ook as uitheemse spesie na dele van Europa ingebring (veral Engeland en Nederland). Hulle kom wydverspreid in Suid-Afrika voor, behalwe in uiters droë gebiede of hoog bo seespieël.[1]

Die jongste verspreidingskaart in Suid-Afrika, wat tans drie-uurliks opgedateer word, kan by hierdie skakel van SAVAP2 (die tweede Suider-Afrikaanse Voëlatlasprojek) gevind word: [1]

Ander name

  • Engelse naam: Egyptian Goose
  • Wetenskaplike naam: Alopochen aegyptiacus
  • Zoeloe: iLongwe

Fotogalery

Bronnelys

Verwysings

  1. Hockey PAR, Dean, WRJ, Ryan PG (eds), 2005, Roberts - Birds of Southern Africa, VIIth ed. The Trustees of the John Voelcker Bird Book Fund, Cape Town ISBN 0620340533

Sien ook

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kolgans: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die kolgans (Alopochen aegyptiacus) is 'n gans wat aan die familie van eendvoëls (Anatidae) behoort. Hierdie gans is die enigste oorlewende spesie van die genus Alopochen.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Alopochen aegyptiacus ( Asturian )

provided by wikipedia AST
"
Alopochen aegyptiacus

El gansu del Nilu [1] o gansu exipciu (Alopochen aegyptiacus) ye una especie d'ave anseriforme de la familia Anatidae nativa d'África, la única de la so xéneru anguaño non escastada.

Referencies

Enllaces esternos

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia AST

Alopochen aegyptiacus: Brief Summary ( Asturian )

provided by wikipedia AST
" Alopochen aegyptiacus

El gansu del Nilu o gansu exipciu (Alopochen aegyptiacus) ye una especie d'ave anseriforme de la familia Anatidae nativa d'África, la única de la so xéneru anguaño non escastada.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia AST