dcsimg

Europese koekoek ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Europese koekoek (Cuculus canorus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene somertrekvoël en leef in savanne, rivierwoud en boomveld. Die voël kom voor in Zimbabwe, die oostelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek. Die voël is 32 – 34 cm lank en 105 - 140 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Common Cuckoo.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Cuculus canorus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Europese koekoek: Brief Summary ( Afrikaans )