dcsimg

Kleinswartrugmeeu ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleinswartrugmeeu (Larus fuscus) is 'n seldsame somertrekvoël in Suider-Afrika en word die meeste van Oktober tot April gesien. Die voël is 52 – 65 cm lank, 600 - 1150 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 - 1.4 m. In Engels staan die voël bekend as die Lesser black-backed Gull.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Larus fuscus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinswartrugmeeu: Brief Summary ( Afrikaans )