dcsimg

Rooinekstrandloper ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooinekstrandloper (Calidris ruficollis) is 'n seldsame voël en somerswerwer wat leef op die oewers van watermassas en soutpanne. Hulle kom saam met die Krombekstrandlopers voor. Die voël word deesdae minder gesien. Die voël is 13 – 16 cm lank, 22 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 35 cm. In Engels staan die voël bekend as die Red-necked Stint.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Calidris ruficollis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooinekstrandloper: Brief Summary ( Afrikaans )