dcsimg

Gallinago ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gallinago: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Gallinago is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat 17 spesies.

Voëls in die genus is morfologies dieselfde, met besonder lang, skraal snawels en kriptiese vere. Die meeste het 'n kenmerkende pronk, wat hulle gewoonlik teen dagbreek of sononder uitvoer. Hulle vreet ongewerweldes wat hulle met 'n herhaalde steek-aksie in die modder soek.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF