dcsimg

Plataleinae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Lepelaars (Plataleinae) is 'n subfamilie van voëls wat aan die familie van ibisse en lepelaars (Threskiornithidae) behoort. Slegs een genus Platalea hoort tot die subfamilie. Lepelaars is betreklike groot waadvoëls met lang pote en lang snawels wat in ʼn spatelvormige punt eindig. Van die ses spesies van die subfamilie, wat wêreldwyd in warm dele aangetref word, kom een, Platalea alba, in Suider-Afrika by binnelandse damme en riviere voor.

Indeling en bou

Wat voorkoms en gedrag betref, toon lepelaars baie ooreenkomste met die ibisse. Hoewel daar ornitoloë is wat lepelaars in 'n eie familie (Plataleidae) indeel, beskou die meeste wetenskaplikes lepelaars as 'n subfamilie (Plataleinae) van Threskiornithidae omdat die belangrikste verskil, die spatelvormige snawel, nie by lepelaarkuikens voorkom nie. Kuikens wat pas uitgebroei is, het ibisagtige snawels.

Ander verskille is dat lepelaars se pote langer is as die van ibisse en dat die meeste soorte spierwit is. Van die ses verskillende spesies kom een in Eurasië en Noord-Afrika voor, een in Oos-Asië, twee in Australië, een in Amerika en een in Suider-Afrika. Die Amerikaanse spesie (Platalea ajaja) verskil van die ander deurdat sy algemene kleur nie wit is nie, maar helderpienk.

Spesies

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Plataleinae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Lepelaars (Plataleinae) is 'n subfamilie van voëls wat aan die familie van ibisse en lepelaars (Threskiornithidae) behoort. Slegs een genus Platalea hoort tot die subfamilie. Lepelaars is betreklike groot waadvoëls met lang pote en lang snawels wat in ʼn spatelvormige punt eindig. Van die ses spesies van die subfamilie, wat wêreldwyd in warm dele aangetref word, kom een, Platalea alba, in Suider-Afrika by binnelandse damme en riviere voor.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Plateinae ( Asturian )

provided by wikipedia AST

Los plateínos (Plateinae) son una subfamilia d'aves pelecaniformes [1] de la familia Threskiornithidae, [2] conocíes vulgarmente como espátules, pel so picu grande y estrapáu na punta.

Historia natural

Aliméntense vadeando al traviés de l'agua poco fonda, mientres barren col so picu abiertu de llau a llau, comiendo toa animal acuáticu pequeñu, como inseutos, crustáceos, pececillos, etc.

Les espátules xeneralmente prefieren l'agua salao pero se tamién atopen n'agües duces. Precisen alimentase munches hores per día.

Les espátules son monógames namái pa una estación reproductiva. La mayoría nidifica n'árboles o cañaverales, de cutiu con ibis o garces.

La fema pon aprosimao 3 güevos llisos, ovales, blancos y que dambos padres guaren; los pitucos ruempen el cascarón al empar, son ciegos y col picu curtiu; dambos padres alimentar por regurgitación. La causa principal de fracasu na cría paez nun ser la predación sinón la inanición.

Taxonomía

La subfamilia Plateinae inclúi un solu xéneru, Platalea, con seis especies:[1]

Referencies

  1. 1,0 1,1 Clements, J. F., T. S. Schulenberg, M. J. Iliff, B.L. Sullivan, and C. L. Wood. 2010. The Clements checklist of birds of the world: Version 6.5. Cornell University Press. Downloadable from Cornell Lab of Ornithology
  2. Peterson, A. P. 2010. Birds of the World -- current valid scientific avian names. Consultáu en xineru de 2011.

Enllaces esternos

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia AST

Plateinae: Brief Summary ( Asturian )

provided by wikipedia AST

Los plateínos (Plateinae) son una subfamilia d'aves pelecaniformes de la familia Threskiornithidae, conocíes vulgarmente como espátules, pel so picu grande y estrapáu na punta.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia AST