dcsimg
Image of Elandsberg Dwarf Chameleon
» Animals » » Vertebrates » » Lizards And Snakes »

Elandsberg Dwarf Chameleon

Bradypodion taeniabronchum (Smith 1831)

Smith se dwergverkleurmannetjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Smith se dwergverkleurmannetjie ( Bradypodion taeniabronchum) ook bekend as die Elandsberg dwergverkleurmannetjie is 'n spesie akkedis in die Chamaeleonidae familie en is endemies tot Suid-Afrika. Dit is 'n krities bedreigde spesie. Dit maak gebruik van sy vermoë om sy kleur te verander om homself te kamoefleer, een van die min verkleurmannetjies met hierdie vermoë.

 src=
Verspreiding
 src=
Smith se dwergverkleurmannetjie

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Smith se dwergverkleurmannetjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Smith se dwergverkleurmannetjie ( Bradypodion taeniabronchum) ook bekend as die Elandsberg dwergverkleurmannetjie is 'n spesie akkedis in die Chamaeleonidae familie en is endemies tot Suid-Afrika. Dit is 'n krities bedreigde spesie. Dit maak gebruik van sy vermoë om sy kleur te verander om homself te kamoefleer, een van die min verkleurmannetjies met hierdie vermoë.

 src= Verspreiding  src= Smith se dwergverkleurmannetjie
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF