dcsimg
» Plants » » Angiosperms »

Senna singueana (Delile) Lock

Kleefpeul ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleefpeul (Senna singueana) is 'n klein, bladwisselende boom. Die boom kom voor in die bosveld van sentrale en noordelike Zimbabwe asook die noordweste van Namibië. Die boom is vol diepgeel blomme in die winter en dra smal, ronde peule tydens die lente en somer.

Bron

Sien ook

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleefpeul: Brief Summary ( Afrikaans )