dcsimg

Vaalmol ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die vaalmol (Cryptomys hottentotus) is 'n mol wat in die hele Suid-Afrika, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek en noord-oostelike Namibië voorkom. Die mol staan ook bekend as die vaaltandmol of knaagdiermol.

Voorkoms

Die knaagdier se kleur wissel van liggrys tot donkergrys met 'n wit bles op die voorkop. Die dier word tot 15 cm lank en weeg 100 tot 150 g.

Habitat en gewoontes

Hulle verkies sanderige grond en ook ander grond, buiten klei. Die diertjie lewe in groepies in ondergrondse gate en hope uitgestote grond verklap hul teenwoordigheid. Daar word tot 5 kleintjies enige tyd in die jaar bore. Hulle eet bolle, wortels, lote en ondergrondse graslote.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vaalmol: Brief Summary ( Afrikaans )