dcsimg
Image of Breede River Yellowwood
» Plants » » Gymnosperms »

Breede River Yellowwood

Podocarpus elongatus (Aiton) L'Herit. ex Pers.

Breëriviergeelhout ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Breëriviergeelhout (Podocarpus elongatus) is 'n boom wat voorkom en beperk is tot rivieroewers en rotsagtige plekke in die suid-Wes-Kaap. Dit is die enigste spesie van die geelhoutbome wat nie in woude voorkom nie. Die boom groei in habitatte wat so nou en dan versteur word en is die enigste spesie wat daarna weer uitloop.

Die boom se nasionale nommer is 15[1]

Galery

Sien ook

Verwysings

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Breëriviergeelhout: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Breëriviergeelhout (Podocarpus elongatus) is 'n boom wat voorkom en beperk is tot rivieroewers en rotsagtige plekke in die suid-Wes-Kaap. Dit is die enigste spesie van die geelhoutbome wat nie in woude voorkom nie. Die boom groei in habitatte wat so nou en dan versteur word en is die enigste spesie wat daarna weer uitloop.

Die boom se nasionale nommer is 15

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF