dcsimg

Smithse rooiklipkonyn ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Smithse rooiklipkonyn (Pronolagus rupestris) is 'n konyn wat in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die suidelike gedeelte van die Noord-Kaap voorkom.

Voorkoms

Die dier se pels is dig en grof en die kleur is sout-en-peper rooibruin terwyl die onderkant roeserig dofgeel is. Die ken en wange is wit of gryswit. Die diertjie se massa is 1.3 - 3.1 kg. Hierdie spesie is die kleinste van die klipkonyne.

Habitat

Hulle vreet gras, veral jong gras. Hulle kom voor in rotsagtige terrein soos kranse, kliprantjies en rotsagtige klowe met eetbare gras en beweeg nooit weg van hulle tuiste nie. Hulle natuurlike vyande is die luiperd, rooikat en vaalboskat.

Na 'n draagtyd van een maand word een of twee kleintjies gebore gewoonlik in die somer.

Sien ook

Bronnelys

  1. Smith, A. T. & Boyer, A. F. (2008). "Pronolagus rupestris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 2013-10-05.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link) AS1-onderhoud: ref=harv (link)
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Smithse rooiklipkonyn: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Smithse rooiklipkonyn (Pronolagus rupestris) is 'n konyn wat in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die suidelike gedeelte van die Noord-Kaap voorkom.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF