Die Neoaves is 'n klade van voëls waartoe byna alle voëlspesies behoort, behalwe eendvoëls (dit wil sê eende, swane en ganse), hoenders, en die loopvoëls (familie van die volstruis).
Die superorde Neoaves is 'n onderverdeling van Neoganthae. Die ander superorde, die sustergroep van Neoaves, is Galloanserae, waaraan eende, swane, ganse en hoenders behoort. Die eerste opdeling binne die nou lewende voëls was die tussen die Paleognathae (die loopvoëls) en die Neognathae (die res van die nou lewende voëlspesies).[1]
Klade volgens Hackett et al. (2008).[2]
NeoavesDie Neoaves is 'n klade van voëls waartoe byna alle voëlspesies behoort, behalwe eendvoëls (dit wil sê eende, swane en ganse), hoenders, en die loopvoëls (familie van die volstruis).
Die superorde Neoaves is 'n onderverdeling van Neoganthae. Die ander superorde, die sustergroep van Neoaves, is Galloanserae, waaraan eende, swane, ganse en hoenders behoort. Die eerste opdeling binne die nou lewende voëls was die tussen die Paleognathae (die loopvoëls) en die Neognathae (die res van die nou lewende voëlspesies).
Neoaves ye un clado que contién a toles aves modernes (Neornithes) cola esceición de Paleognathae y Galloanserae. La temprana diversificación de los llinaxes de Neoaves asocedió bien rápido, polo que tratar de resolver les rellaciones filoxenétiques foi difícil, anque se llograron ciertos consensos en determinaos llinaxes pero con dellos discutinios.[2][3]
Neoaves
Afroaves
Cariamae (seriemas)
Falconidae (ferres)
Psittaciformes (loros)
Passeriformes (aves canoras y parientes)
Cladograma de les rellaciones filoxenétiques de les aves modernes basáu en Kimball, R.T. et al. (2013)[4] con dellos nomes de clados de Yury, T. et al. (2013).[5]
Cladograma de les rellaciones filoxenétiques de les aves modernes basáu en Kimball, R.T. et al. (2013) con dellos nomes de clados de Yury, T. et al. (2013).